West Beach Akkommodasie by West Beach Studio | LekkeSlaap
+8
+8

West Beach Studio

  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windlass-weg 33, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

West Beach Studio is in West Beach, Bloubergstrand geleë.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel, maar het sy eie ingang. Die perseel is sowat 2 km vanaf die strandfront.

Die eenheid het 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV, plafonwaaier, verwarmer en WiFi beskikbaar. Veilige parkeerplek is vir 3 voertuie beskikbaar.

Die ligging bied maklike toegang tot baie plaaslike strande, restaurante, winkelsentrums en die MyCiti-bushalte. Doendinge in die area sluit vlieërbranderry, branderplankry, swem, seilplankry, gholfspeel, wynroetes en eet by restaurante in.

Slaapplek

’n Bespreking by West Beach Studio sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir West Beach Studio
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Windlass-weg 33, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Beach Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windlass-weg 33, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83jBzgbstO8mRVcw1ToCbSM6axcijSbdZTtGfLOcKo6jgZtZn6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 33 Windlass Way West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -33.8021589 18.4737027
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za