Yzerfontein Akkommodasie by West Coast Escape | LekkeSlaap
+9
+9

West Coast Escape

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-singel 23 , Yzerfontein, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

West Coast Escape is ’n selfsorghuis in Yzerfontein, ’n klein hawedorpie aan die skilderagtige weskus van Suid-Afrika. Dié rustige kusdorpie is sowat 80 km vanaf Suid-Afrika geleë en is gewild te danke aan die pragtige strande, seisoenale wildblomme, befame visvang-geleenthede en asemrowende landskap.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, ’n TV-kamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte bed omskep kan word en ’n en suite-badkamer met ’n bad en wasbak. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en daar is ’n stort, wasbak en toilet in die derde aparte badkamer.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die TV-kamer het ’n gemaklike bank en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n binnebraai met ’n kroeg asook ’n dekarea met ’n swembad buite.

Slaapplek

’n Bespreking by West Coast Escape sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir West Coast Escape
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Seaview-singel 23 , Yzerfontein, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Escape het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-singel 23 , Yzerfontein, 7345, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljODQxZDdkLTdkMGEtNGNiYy05ZTg1LWEyM2JjNjU4Njg3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 23 Seaview Crescent Yzerfontein 7345 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.363845918034 18.16422522068
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za