LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by West Coast Jewel | LekkeSlaap
+25

West Coast Jewel

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

West Coast Jewel is in St Helenabaai en bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n vakansiehuis vir 6 gaste met uitsigte oor die baai. Die huis is lekker naby die strand.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers, 'n kombuis, opwaskamer en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort. Die tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Daar is 'n ekstra vrieskas en kaste in die kombuis. Die leefarea het 'n binnebraai en 'n TV.

Buite is daar 'n veranda met braaigeriewe waar gaste kan ontspan terwyl hulle die uitsig geniet. Daar is ook 'n klein swembad vir gaste om in af te koel.

Slaapplek

’n Bespreking by West Coast Jewel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir West Coast Jewel
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Flamingo-straat, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Jewel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhNTJjYTQwLThhNjEtNDA5OC1hM2Y0LWY4OWZjMGQxZmE2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 76 Flamingo Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.738388445311 17.999297529459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!