LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by West Coast Jewel | LekkeSlaap
+25

West Coast Jewel

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir West Coast Jewel
Netheid
4.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Rainier G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rainier G
Saam met vriende

Lekker kuierhuis. Mooi see-uitsig. Beddens gerieflik en sag.

Muise in huis. Baie van hoofslaapkamer se stortwater beland buite stort. 'n Blikoopmaker sal nogals help. Gasstoof moet met vuurhoutjies aangesteek word. Geen aanduiding hoe die stoof werk nie.

Hendrik P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P
Saam met vriende

Stil en netjies met 'n great view.

Genoeg spasie vir 'n groep van 6. Ideale plek vir 'n wegbreek in die Weskus.

West Coast Jewel's terugvoer

Hi Hendrik, Thank you for your review. I am glad that you enjoyed your stay and hope to see you in the future again. Kind regards, The Weskuskuier Team.

West Coast Jewel
Robert P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Robert P
Gesin met klein kinders

Het onveilig gevoel, want deur sluit nie.

Onveilig, toiletsitplekke stukkend, stort in hoofbadkamer skokkend. Geen afdakke vir voertuie.

West Coast Jewel's terugvoer

Hi Robert, Thank you for your review. I will have the owner attend to these issues asap. We hope to see you in one on our other Establishments in the future again. Kind regards, The Weskuskuier Team.

West Coast Jewel
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhNTJjYTQwLThhNjEtNDA5OC1hM2Y0LWY4OWZjMGQxZmE2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 76 Flamingo Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.738388445311 17.999297529459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!