LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by West Coast Pats Place | LekkeSlaap
+31

West Coast Pats Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannasbaaistraat 73, Hannasbaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

West Coast Pat's Place bied selfsorgverblyf in St. Helenabaai. Die perseel is 50 m vanaf die strand. Die verblyf word in 2 aparte suites gebied en het altesaam slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders as dit saam as 1 suite bespreek word.

Die boonste suite - Pats Upper Suite - het lugversorging, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis met basiese toebehore om maaltye voor te berei en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die boonste suite lei na 'n beskutte balkon met 'n binnebraai, 'n uitsig oor die area en 'n see-uitsig.

Die onderste suite - Pats Lower Suite - het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en lei na 'n oop dek. Daar is 2 enkelbeddens en 'n uittrekbed vir 2 kinders in die leefarea en 'n 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die onderste suite het 'n kombuis met basiese toebehore om maaltye te kook. Die leefarea het skuifdeure wat na die dek met 'n draagbare braai lei.

Daar is WiFi en onderdakparkeerplek op die perseel. Klein, goed gemanierde troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hannasbaaistraat 73, Hannasbaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannasbaaistraat 73, Hannasbaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07592a295441f36a4791fa6e096bc260d03fdac3644405c61640c55ca9bf257f7dec8ec146fdf490f5505b1ace6128f197e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (plek vir 4) 73 Hannasbaai Street Hannas Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.75602 18.02301
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!