LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by West Coast Pat's Place | LekkeSlaap
+12

West Coast Pat's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannasbaaistraat 73, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

West Coast Pat's Place bied selfsorgverblyf in Hannasbaai, St. Helenabaai. Die gastehuis is sowat 50 m van die strand af waar gaste die sonopkoms en sonsondergang in dieselfde baai kan sien.

Verblyf by West Coast Pat's Place word in 2 aparte eenhede met slaapplek vir 8 gaste aangebied. Die eenhede kan apart of saam vir 'n groep van 8 gaste bespreek word. Die verblyf bied gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Klein, goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die boonste suite bied slaapplek aan 4 gaste en het lugversorging. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toegeruste kombuis en 'n oopplan-eetarea en -sitarea. Die eenheid lei na 'n groot, beskutte balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die onderste suite het slaapplek vir 4 volwassenes. 'n uittrekbed kan vir 2 kinders bygevoeg word. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat na 'n dek lei. Daar is 2 badkamers met storte. Die oopplan-sitarea het 2 enkelbeddens en 'n uittrekbed wat uit 'n enkelbed en 'n enkelmatras onder dit bestaan. Die kombuis is met al die toebehore toegerus om maaltye voor te berei. Die oopplan-area het 'n skuifdeur wat na 'n dek met draagbare braaigeriewe lei.

Gaste kan hul oë oophou vir suidelike noordkappers, Heaviside-dolfyne, trekvoëls en duisende trekkormorante wat tydens sonsondergang laag oor die baai vlieg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hannasbaaistraat 73, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannasbaaistraat 73, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa287cfe2c31b3b040cc953f64ab2dbf1b6482d82d724a4ba96419aa76f2eb77fb6e9efec3772991a1a8c2a8cf08c311a5f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 73 Hannasbaai Street Hannasbaai 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.756056091032 18.023028775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!