West Beach Akkommodasie by West Coast Villa | LekkeSlaap
+16
+16

West Coast Villa

Selfsorg
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 14, West Beach, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

West Coast Villa is 'n selfsorghuis in West Beach, Kaapstad. Die vakansiehuis het slaapplek vir 10 en is ideaal geleë en slegs 'n motorrit vanaf verskeie besienswaardighede in die Bloubergstrand omgewing.

Dié ruim trippelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die badkamers het óf 'n stort óf 'n bad of beide met 'n wasbak en 'n toilet. Die goed-toegeruste kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof en ander toebehore.

Die huis het ook 'n studeerkamer en 3 leefareas. Die tweede leefarea lei na 'n onthaalarea wat 'n swembad en 'n braai-area het. Gratis WiFi is ook in die huis beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in 'n dubbelmotorhuis.

Die eiendom is naby 'n winkelsentrum, die MyCiti-busroete, Netcare Blaauwberg Hospitaal, en Kaapstad Internasionale Lughawe is 31 km weg en die Kaapstad se stadskern is 21 km vanaf die eiendom.

Slaapplek

’n Bespreking by West Coast Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Balmoral-weg 14, West Beach, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 14, West Beach, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cda62a88568329ed3419a34dd291136e574fc1c7de0dcb7d214b5f8f0a5e65d7029ea85a5b1f3873f667dc00ff2a5d4836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 950  per nag (plek vir 10) 14 Balmoral Road West Beach, Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8067751 18.473685
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za