Gordonsbaai Akkommodasie by Westbank | LekkeSlaap
+36
+36

Westbank

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 132 , Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Westbank bied gerieflike selfsorgverblyf teen die strand in Gordonsbaai in 'n erfenisgebou wat onlangs opgeknap is. Dié strandvilla het 'n koloniale boustyl met 'n hoë plafon, houtvloer en moderne afwerkings.

Westbank beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 2 ruim sitarea en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vyfde slaapkamer het 'n enkel- en dagbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is WiFi, 'n skottelgoedwasser, wasgoedgeriewe, TV’s sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die villa het ook 'n inwonende huishoudster. Daar is 'n privaat toesluitmotorhuis en verdere privaat parkeerplek vir 4 motors.

Daar is ook 'n swembad, dek, Jacuzzi, beskutte braai-area en 'n buite-eetarea. Die tuin word goed in stand gehou en lei na die strand. Daar is ook 'n kusvoetpaadjie wat na winkels, restaurante en die hawe lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Westbank sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Westbank
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 132 , Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Westbank het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 132 , Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArlNfjAlUn2tydPMfmKBhkpKymSIexUVwAR9KI1MKCkDiVT52rR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 132 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.163401877463 18.863193157672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za