Westbrook Akkommodasie by Westbrook 2 | LekkeSlaap
+33

Westbrook 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-noord 65 A, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 916 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Westbrook 2 is 'n luukse strandhuis in Westbrook, 'n area met Blouvlagstrande, kroeë, restaurante, winkelsentrums en plaaslike markies.

Die huis het lugversorging en is geskik vir 12 gaste. Daar is 'n hoofhuis met 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die woonstel het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

In die hoofhuis het die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié 3 kamers het ook 'n TV en lei na 'n balkon. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die balkon. Die gastebadkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n kuier-area met braaigeriewe, 'n Jacuzzi, swembad en sonstoele. Die sitarea het 'n groot platskerm-TV met DStv.

Die woonstel het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet.

Daar is 'n huis vol eerlike personeel wat bereid is om te help en 'n sjef kan gereël word, teen 'n ekstra koste.

Slaapplek

’n Bespreking by Westbrook 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Kusweg-noord 65 A, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R9 916
per nag (plek vir 12)
Vanaf R9 916
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg-noord 65 A, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec0649fd07b83b807b8cd19529d2bef0a815bacdc484f2c8db08dbafdd7e9889e8cc5b24c180d4ddf4e6fede29b0f761004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 916  per nag (plek vir 12) 65A North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.584588 31.175389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za