Westbrook Akkommodasie by Westbrook Forest Lodge 4 | LekkeSlaap
+11

Westbrook Forest Lodge 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Malcolm Welfare-singel 21, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 355 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Westbrook Forest Lodge 4 is 'n volledig toegeruste woonstel in 'n veilige landgoed in die bekoorlike kusdorpie, Westbrook, naby Ballito.

Dié dupleks is 'n tweeslaapkamer-eenheid wat via trappe bereik word en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en kooktoebehore. Daar is 'n TV, DStv, gratis WiFi, lugversorging in die hoofslaapkamer en sitkamer en parkeerplek vir 2 voertuie. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe by die woonstel.

Gaste kan swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en gholf speel in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Westbrook Forest Lodge 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malcolm Welfare-singel 21, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R2 355
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 355
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Malcolm Welfare-singel 21, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjMWEzODNiLTAwMzYtNGQwOC04NmIzLTcyMmE2YWQxZmZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 355  per nag (plek vir 4) 21 Malcolm Welfare Circle Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.590172395091 31.168515980244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za