Hermanus Akkommodasie by Westcliff Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Westcliff Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Westcliff Cottage is 'n lieflike kothuis vir 2 in Hermanus en dis 1,2 km vanaf die middedorp.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Vars vrugte en jogurt word voorsien en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Gaste kan ook in die sitkamer met 'n TV ontspan.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin.

Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge, soos perdryritte, gholf, swem, kajakvaart, staanroei, visvang en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoedere verken en in die Fernkloof Natuurreservaat gaan wandel, voetslaan of fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Westcliff Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Westcliff-weg 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEVn5qQ4QEzqVjJ5LjzLZGsRzCFZtxJnRjtmdL6dmja3N1saUzZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 62 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.427273 19.228924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za