Westend Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Westend Guesthouse is in 'n rustige kusdorpie, Paradysstrand, en is loopafstand vanaf 'n lang strek strand.

Dié gastehuis bied verblyf in 4 stylvolle kamers vir gesinne, paartjies, sakereisigers en kontrakwerkers.

Die kamers het elk hulle eie geriewe en maak gebruik van gemeenskaplike binne- en buite-areas. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer en 'n LED platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is in die kamers en regdeur die huis beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens in ook beskikbaar.

Die hoof gemeenskaplike areas sluit 'n goed-toegeruste kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetarea en 'n sitkamer in. Daar is ook 'n swembad met sontstoele met 'n uitsig oor Paradysstrand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Westend Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za