Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westend House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Westend House
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 'n uitstekende belewenis.

Heerlik gebly in die pragtige woonstel. Alles wat nodig is en stapafstand van Kleinemonde winkel en strand. Pragtige uitsig uit die kamer en op die dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende plekkie.

Ons was welkom geheet deur Karin, wat 'n persoonlikheid, sommer tuis gevoel van die begin af. Veiligheid is top prioriteit hier, ons het in die woonstel gebly, en ek mis die stort in die hoof slaapkamer al klaar. Ek kon nog steed my werk doen, en op die strand gaan stap, was lekker om in n plekkie te bly, en daar was niemand naby ons nie, weet nie wie het dit die meeste geniet, die vrou, honde of ek. Navrae wat ek gehad het is vinnig deur Anja en Karin hanteer, en terugvoer was spoedig. Anja in my opinie, julle het n juweel hier. Ons sal volgende keer in die boonste gedeelte bespreek, die uitsig is net asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F
Gesin met tieners

Active, love nature & need VIP security.

The Westend really worked for my active family, scenic jogs, walks to the beach, the beach itself fishing & canoeing in the river. The house and area have the best sunsets & sunrises. Bird watchers paradise, blue cranes, fish eagles, cape loeries, sunbirds. The house is well appointed with everything you can possibly need. Then if you have found the Kruger gold store at this place, security is superb. We particularly appreciated that we could take our min pins with. They had the best holiday. The hosts, friends of hosts close by and the helpers were so helpful. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J

Absolutely fantastic.

A special thanks to our hostess. She went out of her way to ensure we were comfortable. The home is amazing, great decor and completely relaxing in the most beautiful setting. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation is well appointed with a stunning view.

However the cleanliness was of concern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westend House se terugvoer

Dear Dorothy, we appreciate your feedback and are sorry to hear that your experience at Westend House did not meet your expectations. We take cleanliness very seriously, and we regret that this aspect of your stay was not up to our usual high standards. Please rest assured that we have taken your feedback seriously and have implemented measures to improve the situation. We strive to provide all of our guests with a comfortable and enjoyable stay, and we hope that you will consider staying with us again in the future. Thank you for bringing this to our attention, and we hope to have the opportunity to serve you better in the future.
Sincerely,
The Westend House Team.

Westend House
Eric R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well fitted and comfortable place.

Panoramic views and spacious house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westend House se terugvoer

We are so pleased to hear you enjoyed your stay and that everything was to your satisfaction. We look forward to seeing you again!

Westend House
Justin B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Justin B
Gesin met klein kinders

Mixed feelings.

Magnificent house in a spectacular setting. House was fully equipped and comfortable, with beautiful views. Just a pity about the housekeeping. Upswept floors. Dirty, grimy stove, microwave oven and fridge. Dirty bedding and sand in the one bed. Daddy longlegs in the other bed. Spiderwebs on the chairs. Dirty bath. Dusty windowsills. Gecko droppings everywhere. Filthy dishwashing rags and sponge. Braai area not swept. When the toilet paper ran out we asked for more and were told that only 1 roll per bathroom is provided as it is self-catering, and that we need to buy our own toilet paper. Same with the black refuse bags.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westend House se terugvoer

Dear Justin,
I am absolutely horrified by your negative experience at Westend House. Thank you very much for bringing this to my attention privately, as I am based in Cape Town, and we have just gone through a change of house management, due to our regular manageress being unavailable due to Covid fears. As you are aware the tenants downstairs have stepped in to look after things for the moment, but clearly this is not working out. I will get a cleaning service to do a spring clean, and find out what our regular cleaner has been up to, and find a better cleaning solution. I do apologise and hope you will give us another chance in the future to meet your expectations. I hope you still managed to enjoy your stay at Westend!

Westend House
Annelise K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, gerieflik, veilig, beste naweek.

Ons het die naweek en die verblyf by Westend House baie geniet! Dis 'n pragtige huis met pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende verblyf by die rivier.

Baie heerlike plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met vriende

Dit was baie lekker. Pragtige uitsig.

Rustig. Geen probleme en veilig. Die diens vanaf die opsigter en eienaar was uitstekend. Ons het baie lekker gebly en gaan beslis in die toekoms weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende ligging.

Die huis is asemrowend mooi en baie privaat. Ons sal beslis weer 'n draai daar maak. Daar is absoluut alles en nog meer wat jy mag nodig kry. Die skottelgoedwasser is 'n groot seëning! Miskien kan julle dalk net 'n groter TV oorweeg. Dit het die hele naweek gereën en ons het rugby gekyk om 'n heerlike kaggelvuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met tieners

Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen.

Definitief die moeite en geld werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westend House se terugvoer

Goeie dag André,
Ons is baie bly dat julle jul verblyf by Westend geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Etienne en Anja Albertyn

Westend House
Shelaine K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shelaine K
Gesin met tieners

Baie lekker, rustig en omring deur die pragtige natuur.

Sal Westend River House aanbeveel by mense wat lief is vir die natuur (plante, voëls en rivier-uitsig). Ideaal vir die buitelug-entoesias of as jy net rustig wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West River-weg 459, Seafield, 6172, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8911JhrPQGqBGTVzzsJNsfVOMAkyTWtBUzUQ6clkmWH1rljoGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 459 West River Road Seafield 6172 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.535171836684 27.034064317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem