Langebaan Akkommodasie by Westerlig | LekkeSlaap
+21

Westerlig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanckstraat 34, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 749 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Westerlig is 'n selfsorghuis in Langebaan Country Estate, binne ry-afstand van die dorp se besienswaardighede en geriewe.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamer deel die derde badkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n oond, gasstoof, dubbeldeur-yskas, 'n mikrogolfoond en ander toebehore. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na die onderdak-veranda met 'n ingeboude braai-area.

Die perseel het genoeg parkeerplek vir 2 voertuie of 'n voertuig en boot. Die verblyf is ook naby talle besienswaardighede soos die Langebaan-seiljagklub, restaurante en 'n kort rit na Mykonos Casino.

Slaapplek

’n Bespreking by Westerlig sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vogelsanckstraat 34, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 749
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 749
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanckstraat 34, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALvZxPaxLPnAwmQLPMhn4F9M8asGOFQcffoqXxXURn3JVTNvofN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 749  per nag (plek vir 6) 34 Vogelsanck Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.067888 18.050734
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za