Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam is in die veilige West Lake Country & Safari Estate geleë en bied uitsigte oor die Hartbeespoortdam.

Dié huis is pragtig versier en bied verblyf in kamers wat ook pragtig versier is en sommige met en suite-badkamers. Elke kamer het lugversorging, gemaklike beddens, TV met DStv en WiFi. Die 1 kamer het 'n privaat kombuisie.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien. Daar is ook sitkamers met 'n gesellige kaggel. Daar is 'n swembad, asook wildkykgeleenthede.

Die West Lake Country & Safari Estate bied verskeie doendinge, soos gholf, tennis, muurbal en vlugbal. Daar is ook 'n tewaterlating-area vir bote en jetski's.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false