LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Westlake Country and Safari Estate | LekkeSlaap
+15

Westlake Country and Safari Estate

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Lake Country and Safari Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Westlake Country and Safari Estate is 'n rustige landgoed in Hartbeespoort, sowat 55 minute van Pretoria af. Westlake Country and Safari Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige gemeubileerde huis met 3 slaapkamers.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Die huis beskik oor 'n lieflike oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en die sitkamer bied toegang tot 'n stoep met buitemeubels.

Die huis het ook 'n swembad en 'n balkon op die boonste verdieping. Die landgoed spog met 'n 9 putjie-gholfbaan, tennisbane, muurbalbane en klimrame vir die kinders. Dit is die ideale blyplek vir 'n gesinsvakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Westlake Country and Safari Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Westlake Country and Safari Estate
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • West Lake Country and Safari Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Westlake Country and Safari Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Lake Country and Safari Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOqhXM995kTN8XvXiVsm9GmImRm6GhYcRrxlbErTMrRHgrR4T7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 West Lake Country and Safari Estate Hartbeespoort 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.768826559863 27.802190993224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!