LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Westlodge Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+30

Westlodge Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 12, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 830 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Westlodge Bed & Breakfast is 'n Victoriaanse gastehuis in Graskop met lieflike kamers.

Verblyf word gebied in 6 kamers wat ingerig is met 2 driekwartbeddens, dubbelbeddens, koninggrootte- of koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort. Perkallinne en handdoeke word voorsien.

Elke slaapkamer het satelliet-TV, 'n koffieskinkbord, yskassie, verwarmer, waaier en 'n kluis. WiFi is beskikbaar en die kamers word daagliks skoongemaak.

Die restaurant op die perseel bied aandetes. Onderdakparkeerplek word voorsien en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Graskop bied verskeie koffiewinkels, asook doendinge soos gholf, voetslaan, 4x4-roetes, perdry, vierwielmotorfiets- en motorfietstoere, en veel meer. Westlodge Bed & Breakfast is net 9 km vanaf die Lisbon-waterval en God's Window, 10 km vanaf Berlin-waterval, 36 km vanaf Bourke's Luck Potholes en 52 km vanaf die Krugerwildtuin se Phabenihek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Westlodge Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hugenotestraat 12, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Westlodge Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hugenotestraat 12, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8JSxXecXT6uyAUlmmax7qGF21oD4EnmKbLvOEMvWf7dCasgBiO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 830  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 12 Hugenote Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -24.925555 30.845779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!