Weston Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westonstraat 44, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale en winkelsentrums met restaurante.
Dié kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Let asb. dat rook in die kamers verbode is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het elk 'n skuifdeur met 'n uitsig op die Magaliesberge en daar is ook 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Elke kamer het 'n haardroër, 'n platskerm-TV met DStv en Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n privaat kroeg en 'n ruim kuier- en eetarea met ingeboude braaigeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, wasgeriewe, binne- en buitebraaiareas met gratis hout of gas, 'n Jacuzzi, trampolien en 'n kragopwekker. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is naby verskeie trekpleisters, insluitend die Silverstar Casino, Noordheuwel, Monument en Krugersdorp Hoërskool, die Xhosa-klub, Key West inkopiesentrum, Krugersdorp Gholfklub, Rhino and Lion natuurreservaat, die Wieg van die Mensdon, Lanseria en Jack Taylor Lughawens, die Makiti trou venue, Sterkfonteingrotte, Krugersdorp Netcare en Bell Street Hospitaal.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Westonstraat 44, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Weston Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordheuwel Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westonstraat 44, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom