Westville B&B and Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 3 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

Westville B&B and Conference Centre is 'n gewilde gastehuis met beeldskone en suite-slaapkamers wat oor 3 Westville persele strek, elkeen met 'n pragtige subtropiese tuin en 'n sprankelende swembad. Dis die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers in Durban.

Ons bied geriewe soos perkallinne en wit, donsige handdoeke. Elke kamer het 'n TV met 'n DStv-hotelpakket en dekodeerder, 'n yskassie, gratis koffie- en teemaakgeriewe en koekies en lugversorging, strykgeriewe, gratis WiFi en 'n wasgoeddiens. Elkeen het 'n en suite-badkamer met komplimentêre toiletware en 'n haardroër. Tuisgemaakte etes is beskikbaar op versoek op weeksaande.

Ons konferensiegeriewe bied sitplek vir tot 20 afgevaardigdes met 2 moderne vergadersale met lugversorging wat lei na 'n lieflike swembad en onthaalarea. Dis dus die ideale toevlugsoord vir opleiding, strategie-sessies, aanbiedings en spanbousessies. Ons is bekend vir ons billike tariewe, heerlike tuisgemaakte etes en uitstekende kliëntediens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Westville B&B And Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 566 R1 096 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 3 Mei 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]