Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westville B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Westville B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vijayluxmi N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijayluxmi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely book at Westville B & B again.

Our stay was made comfortable and pleasant by a very polite, warm, pleasant, and kind young lady.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W
Besigheidsreis

Baie netjiese, wel geleë gastehuis.

Die eienaar het baie moeite gedoen vir ons laat aankoms. Die plek is baie netjies en die kamers lekker ingerig en ruim. Die gastehuis is ook wel geleë vir sakemanne, en ontbyt was heerlik. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westville B&B se terugvoer

Liewe Dawn
Dis was net 'n plesier en ons hoop Abraham en Emil kom kuier weer vinnig by ons.
Groete, Tania en Yavashnee

Westville B&B
Stefanie D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie D
Gesin met tieners

Was gerieflik naby aan waar ek moes wees.

Was heerlik. Gasvrou is baie dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet B
Gesin met tieners

Fantasties!

Van die kwotasie aanvra op die webtuiste, tot my vertrek was die diens uiters professioneel en net uitstekend! Die kommunikasie van Westville B&B met my, nog voor ek uit JHB vertrek het, het my die gemoedsrus gegee en my laat uitsien om tuis te gaan by Westville B&B! Die eienaars en personeel is uiters bekwaam, behulpsaam en vriendelik om jou verblyf in 'n baie baie aangename ervaring te omskep! Baie baie dankie! Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westville B&B se terugvoer

Baie Dankie Magriet,
Dit is gaste soos jy wat ons aanhoudend herinner waarom ons dit doen. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Hoop ons kan weer die voorreg hê in die toekoms om julle weer te huisves.
Groete
Nic, Emma en Tania

Westville B&B
Junior S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior S
Gesin met klein kinders

Westville is a nice, quiet and safe

Emma - the owner - is so nice and friendly to everyone who is a guest of hers at Westville - we had many lovely, long conversations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westville B&B se terugvoer

Thank you so much Junior! We have so much fun with our guests and when we get that reciprocation,
it really make sit all worthwhile. We look forward to your return visit!
Take care,
Emma and Nic

Westville B&B
Zwelibanzi D - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zwelibanzi D

Excellent quality of service

Very efficient staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westville B&B se terugvoer

Thank you so much Zweli. We are very proud of our amazing team and that is why we have become a multi-award winning B&B.
We hope to see you again soon.
Kind regards
Emma & Nic

Westville B&B
Vanaf
R1 464
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 464
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 464
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haven-weg 8A, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczEyTJzqN6rhZ3qFRlYgzp6N6e6TfRlQfhiepDnvtvDf9nIvt1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 464 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 8A Haven Road Westville 3630 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.836395470472 30.912072658539