Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westward HO

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Westward HO
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great! We will be back!

Brilliant! Stunning views too! It had everything we needed and was comfortable. [REMOVED] went out of her way to make us feel at home! A big thank you to [REMOVED], her right hand man, for being so friendly and helping us with our luggage. We really appreciated that!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa F
Gesin met tieners

Heerlik gebly. Vriendelike gasvrou en baie behulpsame werker.

Badkamer venster kan dalk blinds of gordyne kry vir meer privaatheid. Mooi toegerus. Tuimeldroër kort aandag, deur spring oop en knoppe werk moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Hi Vanessa
Baie dankie vir die verwysing en inligting oir tumble dryer sal daaraan aandag gee. Word baie waardeer
Wilna

Westward HO
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Gesin met tieners

Baie goed vir oornag op reis.

Die woonstel is op die vierde verdieping met baie trappe. Dit is 'n goeie plek vir oornag op reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Hi Louis
Dankie vir jou verwysing word waardeer. Die woonstel is op die 3de verdieping en ons help graag met begasie op en af met die trappe
Wilna

Westward HO
Jaco L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met vriende

Uitstekende ligging.

Naby aan alles met see-uitsig. Dankie Wilna, was lekker kuier gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Dankie Jaco vir die verwysing, word opreg waardeer.

Westward HO
Stephan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met tieners

Vinnige oornag om geleentheid in Kaapstad by te woon.

Woonstel netjies met alle toebehore wat jy aan kan dink. Wilma-hulle het uit hul pad gegaan om ons kort verblyf so gerieflik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Baie dankie Stephan, jou verwysing word opreg waardeer.
Wilna

Westward HO
Lameece K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lameece K
Gesin met tieners

Paid attention to the final details of a family travelling together.

Clean and excellently maintained apartment. The owner provided us with more than what's mentioned in the unit's facilities and kept in touch during the stay to make sure were happy. Provides help with luggage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almae M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almae M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Die woonstel was pragtig. Als wat jy sal nodig kry is beskikbaar. Alex het ons baie vriendelik gehelp met ons bagasie. Sal vir seker gou weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Baie dankie Almae, vir jou verwysing. Dit word opreg waardeer. Wilna

Westward HO
Jaco V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Goed geleë met al die nodige selfsorggeriewe.

Die eenheid is op die boonste vloer met 'n goeie uitsig oor die strand en die berg. Het al die geriewe en meer vir 'n selfsorg-eenheid. Baie naby die Lagoon Beach Hotel en Spa wat 'n bonus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Jaco, Baie dankie vir die verwysing dit word opreg waardeer.
Wilna

Westward HO
Dawn S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawn S
Gesin met tieners

Nice, clean, neat.

Very friendly host, nice, neat and clean. No faults.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi, skoon, netjies.

Baie vriendelike gasheer, mooi, netjies en skoon. Geen foute.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Thank you Dawn your review, it's much appreciated.

Westward HO
Marius N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kliëntediens was eersteklas.

Die woonstel was baie skoon met meer as genoeg handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer.
Wilna

Westward HO
Hanlie S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dankie Wilna vir jou vriendelikheid. Jy is 'n gasvrou duisend! Het al by redelik baie plekke oorgebly, maar moet se Westward HO vat die koek! Alles wat jou hart begeer was tot ons beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Baie dankie Hanlie,

Jou spesiale verwysing word opreg waardeer.

Wilna

Westward HO
Moeketsi M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moeketsi M
Gesin met klein kinders

Everything was well organised and well informed.

The apartment was very clean, near to the beach, view of the mountain and town at night. Close to Century City, Waterfront, Cape Town CBD. Security is very tight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Thank you Morketsi your review is much appreciated.
Wilna

Westward HO
Agatha F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agatha F
Gesin met klein kinders

Accommodation was outstanding.

Thanks LekkeSlaap, we had a great holiday. Owner, Wilma, was very friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstaande akkommodasie.

Dankie LekkeSlaap ons het 'n awesome vakansie gehad. Die eienaar, Wilma, was baie vriendelik en hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westward HO se terugvoer

Thank you for your great review, I am so pleased that you enjoy your stay at Westward HO apartment.
Please call again.

Wilna

Westward HO
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward HO Woonstel Nr 13, Burmeister Sirkel, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmM2VhOTZmLWRhYjEtNDIzYS1iNTYwLWY2YWUyYzA1ZmMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Westward HO Apartment No: 13 Burmeister Circle, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.890910363176 18.487120966131