Westwood Skye

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Westwood Skye bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis in 'n rustige tuin in die veilige Westwood Landgoed in Westville. Westwood Estate is slegs 1 km vanaf Westwood Mall en sy sentrale ligging bied maklike toegang tot Durban.

Dié huis beskik oor 5 slaapkamers met slaapplek vir 10. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is 3 kamers met 2 enkelbeddens in elk en 2 kamers met 'n koninggrootte-bed in elk. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die huis is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi en gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad en 24-uur bemande toegangsbeheer en sekuriteit. Die huis is ideaal vir 'n wegbreek vir 'n gesin or sakereisigers. Die landgoed is 10 km vanaf Durban se strandfront, Moses Mabhida Stadion en die Durban Internasionale Konvensies Sentrum. King Shaka Internasionale Lughawe 30 minute se ry vanaf die landgoed.

Slaapplek

'n Bespreking by Westwood Skye sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Westwood Skye gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za