Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cave SleepOver

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Whale Cave SleepOver
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever!

We enjoyed our stay so much. The place was so well equipped with what you can expect from a B&B. And the location is tops! We enjoyed falling asleep to the sound of the waves and the smell of the ocean, that can be seen and heard from our front porch. We had an amazing stay and would recommend it to anybody that is looking for a place to switch off and relax!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf vir 'n enkel-reisiger of paartjie wat net slaapplek soek en sentrale basis vir Agulhas/Struisbaai wil hê.

As enkelreisiger was die verblyf sakpas asook gemaklik. Helene was deurentyds in verbinding en het my deurgaans welkom en gemaklik laat voel. Daar is 'n kragopwekker om beurtkrag te bowe te kom, so ligte, ketels en Wi-Fi is deurgaans beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brink A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink A
Enkelreisiger

Hulle gaan die eksra myl!

Tot 'n verjaarsdaggeskenkie vir my ma gegee - baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Cave SleepOver se terugvoer

Jou ma was so bitter dierbaar en het soos my eie ma gevoel.

Whale Cave SleepOver
Audrey F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige naweek.

Dit was 'n heerlike wegbreek net voor die besige kerstyd. Ek sal Whale Cave definitief aanbeveel vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Ons het dit verskriklik geniet en dit is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduardo A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduardo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was totaal en al die moeite werd.

Ek het vreeslik gemaklik en tuis gevoel by Whale Cave. Die eienaars het 'n baie vriendelike en persoonlike band gebou met my as huurder en dit maak my net meer gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, kalm naweek. Alles netjies en die geskenkie (chocolates) was te lekker!

Die feit dat die eienares direk gesels het het baie beteken. Die vertroue wat sy ook in my gehad het spreek boekdele. Dankie vir 'n wonderlike geleentheid om die suidpunt te kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Cave SleepOver se terugvoer

Baie dankie Desiree, ek is bly julle het lekker gekuier.

Whale Cave SleepOver
Valerie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, rustig, genotvol, kalm en mooi uitsig.

Dit het gevoel soos Kersfees toe ek instap. Kersboom-koekies, sweets op die bed, sjokolade in 'n sakkie en dan cafe latte en 2 soorte cappuccinos wat op ons gewag het, en dit toe ek my lus nie meer kon hou vir koffie nie. Dankie Helene vir alles en dit was regtig twee wonderlike nagte in julle 'cave'. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Cave SleepOver se terugvoer

Hello Valerie,
Baie dankie vir die mooi boodskap,
Dit was great om julle te ontmoet - hoop ons sien weer.

Whale Cave SleepOver
Jason S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein maar het alles wat jy nodig het.

Die eienaars was verskriklik vriendelik en ons het vinnig welkom gevoel. Hulle was baie behulpsaam met als. Die plekkie het als wat jy nodig het vir 'n kort kuier. Dit is baie netjies en skoon binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennemarié H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennemarié H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies!

Dis klein, kompak met absoluut alles wat nodig is vir 'n heerlike oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Cave SleepOver se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Hennemarie.
Hoop julle kom weer kuier

Whale Cave SleepOver
Addie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Addie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie mooi & gemaklik!

Ons is baie gelukkig met die diens. Het sommer lekker gemaklik gevoel. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Cave SleepOver se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Waardeer dit opreg.
Groete
WhaleCave

Whale Cave SleepOver
Petri S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Goeie diens en skoon plek. Perfek vir oorslaap een of twee nagte! Alles wat jy benodig is daar beskikbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome, netjies, skoon, baie mooi view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whale Cave SleepOver se terugvoer

Dear Shanika, thank you very much for your review. We take pride in what we offer our guests. Happy that you enjoyed your stay. It was great meeting you. Take care. Regards, Dudley en Helene.

Whale Cave SleepOver
Shanika A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanika A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent Service.

Highly recommended, very neat and excellent owners..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99a7eb7fa23700502468e59301bceeaaf411a138eee4b0350d4dcea6099049c6a7ca754c07412b171e34b171bfd983fb721?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 25 Vasco Da Gama Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.811255359621 20.053348275992