Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cove Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bonita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Whale Cove Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marius V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Dit was 'n absolute fees.

Dankie aan julle bereidheid om uit julle pad te gaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Dit was 'n voorreg om daar te kon tuisgaan. Doen so voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Kon dalk net 1 handsepie in enige van die badkamers gelos het. Dat mens kan hande was met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie gerieflik.

DStv en alles wat jy nodig het vir jou verblyf is voorsien. Ek kan definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Al die geriewe was nie tot ons beskikking nie - een kas in die hoofslaapkamer. Yskas het nie behoorlik gewerk nie en beddegoed was nie op standaard nie, geen komberse en eetgerei was stomp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris P
Saam met vriende

Gerieflike woonstel.

Die verblyf was okay, maar die volgende dinge het gepla en verdien aandag. Die roete-aanwysings is misleidend en ons moes lank na die adres soek. Daar was geen persoonlike ontvangs nie en aankoms- en vertrekreëlings moes oor die foon getref word. Die elektrisiteit was binne 'n paar uur opgebruik, maar die verhuurder kon darem die probleem binne 'n halfuur oplos. Daar was nie handdoeke op die beddens of in die badkamers nie, maar ons het dit later op 'n bondel in 'n deurmekaar hangkas opgespoor. Die beddens het slegs een kussing per persoon wat vir ons almal baie ongerieflik was. Die geraas van die ventilasiewaaiers in die badkamers was baie steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andolene M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome, peaceful, relaxing.

Myself and partner had a fabulous time, beautiful scenic views, would love to go back there again. People are so friendly, we had a blast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met tieners

Oulike woonstel, baie netjies en gerieflik!

Ideaal geleë om hierdie stukkie van ons mooi kus te benut en geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marné O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné O

Pragtige, skoon, smaakvolle eenheid, met als wat mens nodig mag kry, en 'n pragtige see-uitsig.

André was 'n baie behulpsame gasheer, 'n pragtige uitsig vanuit die leefarea en balkon. Sal die pragtige, volledig toegeruste wooneenheid vir enigeen aanbeveel. Was werklik 'n aangename tyd in De Kelders, Gansbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay G
Saam met vriende

I enjoyed the stay, especially the sea view and with everything nearby.

I will definitely visit Whale Cove again, very nice and neat place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joubert U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig verrassend lekker.

Dis 'n pragtige, praktiese rusplekkie. Baie skoon en netjies. Dankie André vir jul puik reëlings en hartlike ontvangs. Ons sien jul beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Guthriestraat en Cliffstraat, Whale Cove B105, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83bb43c21c3bda58d63ae24f5530c7cddfabdbddaf9a58871179685a3ea31bdc48d19f4610085fd8d1fa3cbd379c539720a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Corner of Guthrie and Cliff Street Whale Cove B105 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.555232005109 19.365482954141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem