Kaapstad Akkommodasie by Whale Cove Cottage | LekkeSlaap
+22
+22

Whale Cove Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R1 299 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 67, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Cove Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis, wat aan die kuskrans in Vishoek geleë is en omring word deur 'n natuurlike tuin. Die huis bied asemrowende uitsigte oor die baai en dikwels sien jy dolfyne en walvisse wat in die golwe net onder die huis baljaar.

Whale Cove Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die see. Hierdie kamer het Franse deure wat lei na 'n dek met 'n pragtige uitsig. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer wat deur 'n leer bereik word en 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is braaigeriewe in die tuin vir lekker someraande en 'n gietyster-kaggel vir koue winteraande. Parkeerplek is voor die perseel in 'n veilige doodloopstraat beskikbaar.

Jou gasheer, Uta, help graag met enige voorstelle oor die 'n verskeidenheid restaurante, plaaslike markte en gebeurtenisse in die omgewing of praktiese raad soos waar om fietse te huur of buitelugdoendinge.

Gaste kan aan die die slaap raak met die geluid van die golwe wat breek en die gevoel dat hul heeltemal verwyderd, in die natuur, maar tog baie naby aan Kaapstad is.

Die huisie is stapafstand na Vishoek se hoofstrand met sy kristalhelder en warmste water in Kaapstad. Jy kan binne 30 minute per voertuig na Kaapstad se middestad ry, of 'n plaaslike treinrit neem verby al die ander skilderagtige kusdorpe.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Cove Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Italiaans
  • Spaans
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Echo-weg 67, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Echo-weg 67, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNjZmNjNiLTUxOGItNDQ4MS05NjY4LTRkYmNjMjBiNzQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 299  per nag (plek vir 4) 67 Echo Road Fish Hoek 7974 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.15088 18.438894839287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za