De Kelders Akkommodasie by Whale Cove De Kelders | LekkeSlaap
+10

Whale Cove De Kelders

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 116 , De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Cove De Kelders is 'n lieflike woonstel met slaapplek vir 4 gaste wat in 'n kompleks in De Kelders geleë is.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en daar is 4 trappe wat na die voordeur lei. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en ysmasjien. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, en lei na 'n groot patio met braaigeriewe. Parkeerplek is naby die woonstel beskikbaar.

Whale Cove De Kelders is ongelukkig nie geskik vir kinders nie en troeteldiere word ook nie toegelaat nie.

Walkerbaai is die suidelike noordkapperwalvis se tuiste en tussen Julie en November is walvisse met hul kalfies hier te sien. Gaste kan ook die Walker Bay Natuurreservaat en Franskraal se strand besoek. Perlemoenbaai bied 'n veilige swemstrand en is net 2 km weg. Gansbaai bied haaihokduik, asook verskeie staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Vyferstraat 116 , De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 116 , De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMTJkZmNiLTNhN2QtNGEzOS05ZjE5LWY4OWE2NDdmZTRmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 116 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.555029971428 19.365130662918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za