Sandbaai  Akkommodasie by Whale Escape | LekkeSlaap
+21
+21

Whale Escape

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 60 , Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whale Escape is 'n ruim selfsorgvakansiehuis met slaapplek vir 12 in Sandbaai.

Dié dubbelverdiepinghuis bied 'n ononderbroke uitsig en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 kamers met koningingrootte-beddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer het slaapplek vir 6 op 'n dubbelbed, enkelbed en tripelstapelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea is op die boonste verdieping en bied die kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en binnebraai. die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n see-uitsig. Rook is streng verbode binnenshuis.

Daar is parkeerplek op die perseel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Dele van die huis word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir kleuters, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Escape sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Whale Escape
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 60 , Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 60 , Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj4geIRpZwGP8JgO1KSe3Yw8lVYFohhtiojvHFtfI25Y3ytDuQV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 60 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.427919 19.198827
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za