De Kelders Akkommodasie by Whale Heights | LekkeSlaap
+26

Whale Heights

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Whale Heights
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Noel W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Net waarna ons gesoek het.

Ruim, netjies met 'n wonderlike uitsig. Waarde vir geld.

Charmaine J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Saam met vriende

Dit was 'n great plek.

Dit is 'n great plek om vakansie te hou en 'n baie lekker woonplek met alle geriewe behalwe dat die braairooster nie braaibaar is nie. Dis op 'n hoek erf wat dit 'n baie besige plek maak met baie geraas tot laat in die nag maak.

Vincent V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Saam met vriende

Awesome destination away from the busy city.

Perfect destination. This place is well equipped with everything you might need for a perfect breakaway. Owners are very nice people, would recommend this place to anybody that's looking for awesome accommodation.

Stewart B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stewart B

Perfekte verblyf vir afskakel en ontspan.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Ons gesin/familie gaan jaarliks vir 'n naweek weg. Whale Heights is baie netjies, veilig en goed toegerus. Dit is baie ruim en perfek vir ontspanning. Die uitsig is onverbeterlik. Ek sal enigetyd weer Whale Heights besoek. 'n Buitelig waar die voertuie parkeer is die enigste aanbeveling. Ek sal vir seker Whale Heights aanbeveel vir 'n rustige tydjie weg.

Kamal H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamal H
Saam met vriende

Lots of great memories with a few negatives, but would definitely recommend.

Had a very enjoyable weekend with family and friends. There were a few things that was concerning which were the chairs had rusted studs which cut my finger and tore some of the women’s clothing. No outside lighting which almost caused me to fall which could have caused an injury! Also had a geyser burst which was repaired quite quickly. I’m not sure what the cleaning fees were as we cleaned up everything.

Aasif W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aasif W
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike naweek dankie julle is tops.

Netjies, veilig, uitsig was sprokiesmooi.

Melinda S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Gesin met tieners

Wonderlik!

Ligging fantasies. Die huis is baie goed toegerus, veral die kombuis. Ons het heerlik gebly.

Yolande G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G
Saam met vriende

Fantastiese huis met die mooiste ligging.

Pragtige huis met die mooiste uitsig. Sal dit beslis weer bespreek. Baie dankie aan Marthie vir haar hulp met die sleutel se bring tot by die huis. Dit word opreg waardeer.

Marlene P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P
Saam met vriende

Baie vriendelike gashere. Baie netjies, gee hulle 10 sterre.

Baie rustig, spasie groot. Sal dit vir vriende aanbied. Sal weer bespreek. Die huisvrou en die huisbaas, Martie en Leon, baie goed met hulle gaste. Baie vriendelik.

Johan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Heerlike kuierhuis met asemrowende uitsig.

Met uitsondering van die yskas in die kombuis wat nie gewerk het nie, was dit 'n heerlike week in De Kelders. Huis was skoon en netjies, Martie was baie behulpsaam en die ligging is uitstekend. Kan beslis aanbeveel.

Yolanda D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D
Saam met vriende

Heerlik ontspannend met asemrowende uitsig.

Heerlike, ruim kuierhuis. Ons het veral die boonste stoep met die uitsig optimaal geniet. Walvisse gesien en heerlik gebraai. Mooisye sonsondergangfoto's geneem. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Sal graag weer soontoe gaan.

James D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
James D

Cold weather but very enjoyable.

My family really enjoyed the stay at Whale Heights. The only issues we had were things like the one fridge wasn't working,luckily there were two fridges. One of the double beds had a broken plank which looked like it tried to be fixed with a piece of string/elastic which made for an uncomfortable sleeping experience as it kept moving whole night. A single bed also had a screw loose so we had to put a guest on a blow up mattress. The stairs are not very safe as they are quite steep. One of the steps also seem very far away from each other than the others which is a hazard. Another issue was that the braai area on the balcony rained completely wet, but it was not a complete disaster. On Sunday the house had no power supply as Eskom had experienced a power outage and we had no electricity four 15 hours. Unfortunately there were no useful candles. The candles the house supplied were quite small. We had to struggle to find candles as Gansbaai is obviously a small town and with no stores open at 17:00 we had to go to quite a dodgy area to find the candles. We also could not find the ball for the foosball table and one of the pool sticks were broken. Other than the above issues the house was clean, the fire place made for a perfect winters experience and the pool table provided adequate entertainment for family and friends. They should just fix the above issues and then it will be worth the amount of money spent, but it was enjoyable.

Istelle V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istelle V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die mooiste uitsig. Baie te doen vir die kinders. Ons het so lekker gebly en geslaap.

Leana S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leana S
Saam met vriende

Absoluut die moeite werd. 'n Móét-gaan.

'n Absolute móét-doen. Baie mooi skoon, netjies, ruim en 'n lekker opset met als wat mens nodig het. Ongelooflike uitsig met lekker foozball en pooltafel en binne- en buite-braai.

Karin H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Baie lekker ruim huis met als in wat nodug is.

Ek het die veranda gelove om die oggend en saans die sonsopkoms en sonsondergang te kyk.

Maryke Z - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke Z
Saam met vriende

Gesellig.

Mooi uitsig, lekker gesellg!

Lydia L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia L
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik!

Baie lekker ruim huis. Netjies. Kan beslis aanbeveel.

Ricka K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricka K
Gesin met tieners

Asemrowend

Ons het 'n baie rustige naweek gehad. Mense was baie vriendelik. Die uitsig was asemrowend. Ons het baie walvisse gesien. Jy sal maar net na Fransbaai toe moet ry om jou voete nat te maak of na die "Tidal pool" op pad na Gansbaai.

Dieter K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful whale spotting views.

The large house sits at a very good location for whale spotting in the season. Whales can be seen directly from the upper deck, which is wonderful! We and our friends enjoyed that part very much. The house is very spacious and functional. Ideally for a big family or larger groups. On the other hand, the house interiors was a bit tacky, general cleaning should be improved. Had that addressed to the owners representative and they will follow up on that. Interiors as on photos a bit old still. There is also no wifi, as unfortunately in so many places and in the majority of restaurants, cafes all over ZA.

Denovan W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denovan W
Saam met vriende

Waarde vir geld en soveel meer!

Ons verwagting was oortref en sal definitief weer die akkommodasie gebruik. Marti was ook baie vriendelik. Ook 'n baie goeie uitsig oor die see en ons kon walvisse vanaf die balkon dophou.

Nadia H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Lekker ruim huis met mooi see-uitsig.

Baie lekker gebly by Whale Heights en walvisse gekyk van die balkon af.

Lee-roy S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-roy S

Heeltemal die moeite werd!

Groot huis, pragtige uitsig en alles was soos geadverteer!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Totally worth it!

Great house, great view and everything was as advertised!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rita S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Saam met vriende

Baie rustig en vol pret.

Die inboek en uitboek prosedure was baie vergemaklik. Plekkie is baie netjies met volle DStv-pakket vir daai reënerige dae. Groot kaggel / braai gerief, kombuistoebehoere maak dit ook waarde vir geld.

Natalie F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie F
Saam met vriende

Dit was fantasties, veral vir ons winter vakansie.

Wonderlike plek om te kuier.

Colin M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M
Saam met vriende

Een van die beste.

Alles was soos beloof.

Chanya D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanya D
Besigheidsreis

Great service from Martie and Leon! House is perfectly situated.

Great stay in a clean and spacious house! Would definitely recommend Whale Heights.

Krause V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krause V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige berg- en see-uitsig.

Baie lekker wegbreek met pragtige berg- en see-uitsig. Die huis is goed toegerus vir 'n lekker ruskans. Ongelukkig was die walvisse reeds weg.

Sonj A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonj A
Gesin met klein kinders

Wonderlike stoep vir walvisse kyk.

Die huis is baie goed toegerus vir goeie en slegte weerdae. Ons was baie gelukkig om elke dag walvisse vanaf die heerlike stoep af te sien. Sal definitief weer daar bespreek.

Barry V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry V
Gesin met tieners

We truly had an awesome experience at Whale Heights.

The house is beautiful and tastefully decorated. We even managed to spot the whales breeding from the balcony. Thanks for a marvelous stay.

Reinette S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette S
Gesin met klein kinders

Lekker gerieflike vakansiehuis met die mooiste uitsig!

Wat 'n lekker ruim vakansiehuis. Die uitsig is die beste! Ons het so baie walvisse gesien tydens ons verblyf. Ons sal vir seker weer terug gaan!

Claudia G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia G
Gesin met klein kinders

Dis was fantasties.

Ons sal definitief terugkeer. Dankie Whale Heights. Dankie, ons Vadersdag was baie aangenaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was fabulous.

We definitely coming back. Thanks Whale Heights. Thanks to you our Father's Day was very pleasant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Louise V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, baie mooi omgewing en uitsig.

'n Baie lekker kuierhuis met die mooiste uitsig. Sal verseker weer van hierdie huis gebruik maak!

Whale Heights's terugvoer

Hi Louise,
Thank you so much for your kind feedback.
Please advise how we can improve on our cleanliness. Your feedback will be most valuable.
Kind Regards,
Leon

Whale Heights
Jerome H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome H

Awesome value for money.

This place is great value for money, comfortably accommodates 8 people and you never feel cramped. The vistas from the balconies are breathtaking .The communication from the owner and his team was prompt and efficient and delivered on every promise. The only downside to this place was that we had to eventually leave.

Tina N - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Goeie weer, gerieflike verblyf en merkwaardige uitsig! Ons was bevoorreg om walvisse te kon sien! En die Walkerbaai Natuurreservaat was 'n belewenis!

Vanaf R1 699
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 699
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 699
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Guthrie en De Villiers, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzOTkyNTZkLWQ5ZjktNGZjNi05ZGM2LWM1NzUzYzRmMjBhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 699  per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 Corner of Guthrie and De Villiers De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.556524284943 19.365111247222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za