Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale of a Time

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 34, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 R552 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whale of a Time is in Perlemoenbaai, Gansbaai geleë, en het slaapplek vir 2 gaste. Die strand is minder as 'n kilometer van die eenheid af. Die strand het pragtige grasperke en is 'n veilige baaiplek, met geriewe wat gereeld gediens word.

Dié oopplan-eenheid is op die boonste verdieping geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die leefarea bied toegang tot 'n groot privaat dek met 'n lieflike uitsig op die see waar die gaste heerlik kan ontspan en braai.

Let asb. daarop dat die eenheid bereik word via trappe, en is moontlik nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eenheid het nie 'n skoonmaakdiens nie.

Daar is veilige, gratis parkeerplek met 'n uitstekende alarmstelsel. Geen TV, maar WiFi maak alles moontlik.

Gansbaai het verskeie restaurante. Daar is ook verskeie doendinge en besienswaardighede soos Danger Point se vuurtoring, die Duiwelsgat- en fynbosvoetslaanroetes en haaihokduik. Kom kyk vanaf die dek hoe die walvisse baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale of a Time sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Whale of a Time
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 5

Ligging

  • Parkstraat 34, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale of a Time het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
R690 R552
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R552
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 34, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxE8zzDaZ1ttcPr8ftb6QO2KyLD7twao9cOgocyN4B1L1uvipoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R552 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 34 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571785577738 19.350814925571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem