Lawrence Rocks Akkommodasie by Whale Rock 23 | LekkeSlaap
+15

Whale Rock 23

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 1 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 125, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 R640 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock 23 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamerwoonstel. Dis in 'n moderne woonstelblok teen die see by Margate se visvang-pier geleë en die woonstel bied pragtige see-uitsigte.

Die woonstel is op die tweede vloer en dis baie gerieflik en mooi ingerig. Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en see-uitsigte. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-uitleg en 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, 'n wasmasjien en 'n ketel. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n 42"-LCD-TV met 'n DStv Premium-pakket en 'n DVD-speler. Die sitkamer skakel met die semi-beskutte patio met gerieflike sitplek, 'n gasbraai en panoramiese see-uitsigte.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike plonspoel en daar is 'n klein strandjie reg oorkant die pad. Gaste geniet toegang tot veilige parkeerplek in 'n aangewese privaat toesluitmotorhuis én 'n motorhawe. Die parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke.

Whale Rock is naby Margate se hoofstrand met sy seisoenale vermaak, restaurante, kelkiekroeë en gesinsdoendinge.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Rock 23 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Whale Rock 23
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Marine-rylaan 125, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock 23 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R960
Vanaf R640
per nag (plek vir 6)
was R960
Vanaf R640
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 125, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NDEzMjQ0LWUyZjktNDA2Yy04YzY1LWQxZTQyZGU3MzA3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R960, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 125 Marine Drive Lawrence Rocks 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.866888536888 30.369252562523
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za