Lawrence Rocks Akkommodasie by Whale Rock 33 | LekkeSlaap
+10

Whale Rock 33

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whale Rock 33 is teen die see in Margate geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal geleë is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die kompleks is naby die strand, winkels en verskeie restaurante.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat nodig is vir sorgvrye, selfsorg-verblyf. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n hysbak wat dit maklik maak om tot by die boonste verdieping te kom. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Vir ekstra sekuriteit is daar 'n 24 uur-sekuriteitswag op die perseel en veilige parkeerplek vir voertuie.

Gaste kan op die netjiese wandelpaaie gaan stap of draf en dit bied ook toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Rock 33 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Whale Rock 33
Netheid
3.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock 33 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkNjMzMWZmLWQ2OWMtNDgwOS1iMDMyLTM1NTI5YmYxMDNhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 210  per nag (plek vir 8) 3 5 1 4 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.866763143448 30.369923725409
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za