Whale Rock 35

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whale Rock 35 is op die seefront in Margate geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal geleë is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die kompleks is naby die strand, winkels en verskeie restaurante.

Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat nodig is vir sorgvrye, selfsorg-verblyf. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n hysbak wat dit maklik maak om tot by die boonste verdieping te kom. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Vir ekstra sekuriteit is daar 'n 24 uur-sekuriteitswag op die perseel en veilige parkeerplek vir voertuie.

Gaste kan op die netjiese wandelpad gaan stap of draf en dit bied toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Whale Rock 35 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whale Rock 35 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za