Lawrence Rocks Akkommodasie by Whale Rock A | LekkeSlaap
+26

Whale Rock A

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Whale Rock A, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R798 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Rock A is ’n selfsorgwoonstel in Margate in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat, en dis vir baie mense die somervakansiebestemming waarna hul altyd terugkeer. Afgesien van die strande, bied Margate ook van die beste snorkel- en duikgeleenthede in Suid-Afrika.

Dié grondvloerwoonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is en suite en het ’n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite- en hoofbadkamer het elk ’n stort en 'n bad, en daar is plafonwaaiers in elke slaapkamer.

Daar is ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is goed toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike sitstel en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel spog met ’n stoep met buite-eetplek vir 6 gaste en ’n gasbraai. Die kompleks het oop parkeerplek vir 1 voertuig en addisionele gaste kry parkeerplek op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Rock A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Whale Rock A
Netheid
2.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Whale Rock A, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whale Rock A het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R798
per nag (plek vir 6)
Vanaf R798
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Whale Rock A, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e53c43b54702b76fe17320f8b14c4a701f6736d7acd2c5eccf88dad4629fd6a75bdb28af254bf1866c8f4b8a275d6a7f4e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R798  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Whale Rock A Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.8668903 30.3692542
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za