Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Rock Luxury Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springfieldlaan 26, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 130 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whale Rock Luxury Lodge spog met 'n helderwit fasade, 'n interieur wat onlangs opgeknap is volgens 'n kontemporêre styl, en 'n atmosfeer wat spreek van gasvryheid en welstand. Die lodge is in Westcliff geleë en sentraal ten opsigte van al die doendinge in Hermanus.

Die lodge het ruim kamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer is versier volgens 'n kontemporêre styl en het 1 koninggrootte-bed, 1 koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens.

Daar is tuin- en swembad-suites, veilige parkeerplek, 'n heerlike Engelse en Kontinentale ontbyt, vreedsame, mooi tuine met sierfonteintjies, 'n koidam, 'n sonverhitte, soutwater-swembad, asook gratis WiFi.

Whale Rock Luxury Lodge is ideaal vir besoekers wat die Overberg wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Whale Rock Luxury Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 12

Ligging

  • Springfieldlaan 26, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Rock Luxury Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Springfieldlaan 26, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5985cfeb5bd7b398ba30bea6ba7d1f9afd3bfddf912a85e1eb3146739a27aa40a37f0bd63d1a8a0dae78f156cacacb46487?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 26 Springfield Avenue Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.431124610776 19.223767518997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem