LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whale Tide Guest House | LekkeSlaap
+7

Whale Tide Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 100, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Whale Tide Guest House is hoog teen die berg in Simonstad geleë en kyk uit oor die Roman Rock-vuurtoring en die gewilde Boulders-strand wat die tuiste van Afrika-pikkewyne is. Dié lieflike gastehuis bied ononderbroke uitsigte oor Valsbaai en op die berge in die verte.

Verblyf word in 2 smaakvol versierde gastekamers, Protea en Sunbird, gebied. Albei kamers is op die eerste verdieping en het pragtige see-uitsigte. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die Protea-kamer het 'n dek wat na die see front en dit word deur groot skuifdeure bereik. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster. Die 2 kamers skakel met mekaar en is ideaal vir gesinne. Parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan verskeie besienswaardighede soos Boulders-strand, Kaappunt, Vishoek, Kalkbaai en lieflike strande in die omgewing besoek. Doendinge sluit walviskyk gedurende die seisoen, swem, gholfspeel, kajakvaar en seil in. Daar is ook 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Dorriesrylaan 100, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 100, Froggy Farm, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWAYCV5Ov0fhDuLsG5gozu230pqhwJqXUl2bZKgXGW2sY7bdsa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 995  per nag (plek vir 6) 100 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.205677460472 18.452422915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!