Hermanus Akkommodasie by Whale View | LekkeSlaap
+68

Whale View

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Huis 7 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Whale View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en smaakvol versierde huis met 'n see-uitsig op die strandfront. Whale View is op die Hermanus Beach Club Estate geleë.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed elk en 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het ook braaigeriewe binne. Daar is 'n lieflike stoep vanwaar gaste na die walvisse kan kyk of 'n glasie wyn tydens sonsondergang kan geniet. Die kamers het linne en badhanddoeke en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die Hermanus Beach Club Estate bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek. Die landgoed het geriewe soos 'n klubhuis, snoepwinkel, swembad, muurbalbaan, tennisbaan, gimnasium, minigholf, 'n wassery en 'n pool-tafel.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale View sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Whale View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat, Huis 7 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Huis 7 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeuaC4Yv4j26dG4aMZFg8ADVoJWzIdsrnChOZaPNc7bzdIOhrjg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Church Street House 7 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.437040061543 19.215524238098
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za