Hermanus Akkommodasie by Whale View 223 | LekkeSlaap
+27

Whale View 223

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Whale View 223
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elmarie P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P
Saam met vriende

Mooi uitsig, baie mooi gemeubileerd en rustige omgewing.

Al nadeel is die pad na die kompleks toe, verby informele sektor en dat mens nie langs die rotse ver kan hardloop nie. Rotse en stapplek is naby en so mooi, eenheid goed uiteengesit, netjies en mooi. Mooi uitsig. Heerlik gekuier.

Wendy M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met tieners

'n Verfrissende naweek weg.

Ons het ons verblyf by Whale View 223 baie geniet. Die eenheid is pragtig en die omgewing is asemrowend. Baie ure spandeer net om die uitsigte oor die see in te neem.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A refreshing weekend away.

We thoroughly enjoyed our stay at Whale View 223. The unit is beautiful and the surroundings are breathtaking. Spent many hours just soaking up the sea views.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jacques E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Gesin met tieners

Asemrowend.

Baie skoon en lekker plek.

Ivan C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met klein kinders

Gasheer was baie hulpvaardig.

Die plek was pragtig, die gasheer baie hulpvaardig en altyd gewillig om te help. Ons sal weer soontoe gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Host was very helpful.

Place was beautiful, the host was very helpful, always willing to assist. Would go there again in the future.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeremy V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy V
Gesin met klein kinders

Great stay.

My family and I had a wonderful stay at Whale View 223. Everything was just great and we would come again. The only small comment we want to make is that there was no kitchen towels that was not available to use, but further on we had a great stay.

Pieter V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker, mooi en rustig.

Ons was aangenaam verras om op daai stadium van die vakansie so netjiese eenheid te kon kry. Dis goed geleë en nie te ver van alles af nie. Ons het die tyd daar rêrig geniet.

Noelene P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene P
Gesin met tieners

Heerlik en plek van rus.

Baie dankie vir die aangename rus tyd by Whales View, dankie vir die mooi en lieflike atmosfeer en al die geriewe wat dit vir ouers met tieners baie gemaklik gemaak het - ons sal gerus die plek aanbeveel vir meer vakansiegangers.

Manfred S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred S

Dit was asemrowend.

Whale View het 'n pragtige uitsig oor die see. Verblyf is netjies en ek en my gaste het 'n wonderlike tyd gehad.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcN5oo4jFIx9c5c3zc9jvUdSXtS2kfHQlE7iwPtFSMGxzhOoHMz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.436440593307 19.214196301998
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za