Gordonsbaai Akkommodasie by Capricorn | LekkeSlaap
+5

Capricorn

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 26, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Capricorn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis-van-die-huis-af-atmosfeer. Dit is aan die bergkant van Gordonsbaai met panoramiese uitsigte oor Valsbaai en die Helderberg-berge. Die perseel is loopafstand van die hoofstrand af.

Capricorn is ten volle gemeubileerd en het 'n TV, gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder, en -slimkaart saambring. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die ruim gesinslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n volle badkamer.

Die leefarea het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.

Dié verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, is stapafstand van die strand af en naby winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Capricorn sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Capricorn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Boundary-weg 26, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Capricorn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 26, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3JWnHMOByrXxkh7JOCFfBytal40BAtm1UhLLV8IwEVx78RoWTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 26 Boundary Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.15871315359 18.875911831528
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za