Whaler's Point

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whaler's Point is in Kleinmond en bied luisterryke berg- en see-uitsigte. Die kamers in die gastehuis is goed ingerig en net 300 m van die strand af.

Elke kamer is het 'n TV met sekere DStv-kanale, kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n sitarea. Die privaat badkamers het 'n haardroër en gratis toiletware. Daar is berg- en tuin-uitsigte van die kamers af.

Whaler's Point het 'n tuin, braaigeriewe en 'n terras wat gaste kan benut. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer, strykdiens, wasgoedgeriewe en gratis parkeerplek.

Die gastehuis is net 1,7 km van die Arabella Country Estate en 2,9 km van Kleinmond se gholfbaan af. Kaapstad Internasionale lughawe is net 56 km van ons af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whaler's Point gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za