Leisure Bay Akkommodasie by Whale's Watch | LekkeSlaap
+9

Whale's Watch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunbar-singel 52 , Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whale's Watch bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansieshuis in Leisure Bay.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ekstra stort, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n TV met 'n videomasjien en video's in die sitkamer.

Linne word voorsien, maar bring asb. jou eie strand- en badhanddoeke saam. Bring asb. ook jou eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam. Daar is veilige parkeerplek onder 'n motorafdak agter 'n geslote heining.

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Dunbar-singel 52 , Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunbar-singel 52 , Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACj3V91nucMTC8LXm5puLbJMqoEziInQQfO4roeyHqu4ZdwXnNF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 430  per nag (plek vir 8) 52 Dunbar Crescent Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.016651923404 30.239429813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za