Whalesong Hotel and Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whalesong Hotel and Spa is in 'n welige, ontwerperstuin in Plettenbergbaai, die juweel van die Tuinroete wat alom bekend is vir sy unieke natuurtonele en matige klimaat. Die hotel het 'n heerlike ligging, net 'n paar minute vanaf die Tuinroete se ongerepte strande en gholfbane. Dit is die perfekte wegbreekplekkie vir dié wat van die besige stadslewe wil wegkom.

Verblyf word gebied in 32 kamers met slaapplek vir altesaam 64 gaste. Elke kamer is ruim met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, kluis, plafonwaaier, haardroër, kroegie wat op versoek van drankies voorsien word, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Rook is verbode in die kamers, maar het hul eie houtdekke. WiFi-toegang is in al die openbare areas beskikbaar.

Geriewe op die perseel: swembad en terras, gaste-sitkamer, kroegarea met 'n kaggel, "power plates", die Blue Whale Restaurant, gin-kroeg en Legend Health Spa & Wellness-sentrum.

Ander doendinge in die omgewing: dolfyn- en walviskyk, watersportsoorte, diepseehengel, voetslaanpaaie in die inheemse bos, eko-avonture te perd en aktiwiteite vir adrenalienvrate.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whalesong Hotel And Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 888 per nag (plek vir )

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za