Witsand Akkommodasie by What a Pleasure | LekkeSlaap
+33

What a Pleasure

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 2, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

What a Pleasure is 'n woonstel op die onderste verdieping met 'n fantastiese ligging oorkant Witsand se strand en stapafstand vanaf die Achorage Beach Bar and Restaurant.

Dit is die perfekte wegbreek vir die hele gesin en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n 7de slaapplek op 'n enkelbed in die gang wat ideaal is vir jong kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n ekstra gastetoilet. Bring asb. jou eie bad- en swemhanddoeke saam. Linne word voorsien.

Dié ruim eenheid het 'n buitebraai-area en die kombuis is ten volle toegerus. 'n Oopplan-eetarea en -sitarea rond die prentjie af.

Die tuin strek reg rondom die huis wat dit baie maklik maak om jou boot te parkeer. Dit het 'n aangewese area om vis skoon te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by What a Pleasure sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir What a Pleasure
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Protea-weg 2, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink What a Pleasure het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 2, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMmM0YmVjLWQ5MzktNDhmZC05YjI0LThmNzNkODA2OTA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 7) 18 5 1 5 2 Protea Weg Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395420337525 20.856028392521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za