Leisure Bay Akkommodasie by What More | LekkeSlaap
+10

What More

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 647 Hastings Pad, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

What More is in die idilliese Leisure Bay-area geleë. Die akkommodasie word aangebied in 'n gerieflike drieslaapkamerhuis wat naby die strand en net 7 km van die klein oorddorpie, Port Edward, af geleë is.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat saam as 'n dubbelbed opgemaak kan word. Die leefarea beskik oor 'n TV met volle DStv. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër! Gaste kan ook gebruik maak van die Weber op die patio buite.

Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens beskikbaar en alle bedlinne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by What More sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
3 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir What More
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 647 Hastings Pad, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink What More het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 647 Hastings Pad, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2ZThhYjgzLTgzZGItNDUwZS05MmMyLWViYzZmNDExMDJhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 690  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 647 Hastings Road Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.0259995 30.2408978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za