Wheatfields Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Railway-straat 20, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Wheatfields Guest House is 'n opgeknapte Victoriaanse huis wat in die 1900's gebou is. Dié gastehuis bied rustigheid en stilte in die platteland. Dit is sentraal geleë in die Swartland, 'n 40 minuut-rit van die Weskus se strande en -dorpies af.
Gaste kan kies tussen B&B- en selfsorgverblyf. Elke gastekamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n verwarmer, en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike selfsorg-kombuisgeriewe, asook braaigeriewe. Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Dit word in die hoofhuis se eetkamer bedien.
Wheatfields Guest House word deur 'n groot veranda met 'n uitsig oor die boomryke Engelse tuin omring. Die sitkamer het 'n kaggel en is die ideale plek om 'n glasie sjerrie in die winter te geniet en te ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Railway-straat 20, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Moorreesburg Swartland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Railway-straat 20, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom