Bredasdorp Akkommodasie by Wheatlands Lodge | LekkeSlaap
+13

Wheatlands Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 40, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wheatlands Lodge is sentraal in Bredasdorp in die hoofstraat geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers in 'n pragtig opgeknapte, 100 jaar-oue huis met houtvloere. Ons spesialiseer in vars, skoon kamers met gehalte-diens en verskeie ontbyte om van te kies, soos 'n gesonde ontbyt, vrugte, omelette of 'n tradisionele Engelse ontbyt.

Verblyf word in 5 eenhede aangebied wat altesaam slaapplek vir 10 gaste het. Gaste het toegang tot 'n sitkamer en eetarea.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Ons is stapafstand vanaf die meeste van ons uitstekende, plaaslike restaurante en koffiewinkels, sowel as 'n paar besienswaardighede.

Gaste kan die fassinerende museums in Swellendam en die Shipwreck Museum in Bredasdorp besoek, 'n uitstappie neem na De Mond of De Hoop Natuurreservaat om die ongelooflike fauna en flora en veral die voëllewe te gaan besigtig, of net 'n ontspanne wynproe geniet op 'n wynplaas in Elim of Napier. Napier is ook 'n lekker uitstappie, veral vir die lekkerbekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Wheatlands Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Langstraat 40, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wheatlands Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 40, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNTk2ZmJjLTc5MWMtNGJhYS05NGUxLTA0NDk4ZjhmYTFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 40 Long Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.533756613072 20.042270421982
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za