KwaZulu-Natal Akkommodasie by Whinstone Farm | LekkeSlaap
+13

Whinstone Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R74, Whinstone Farm, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Whinstone Farm bied rustige plaasverblyf net 5 km van Greytown af.

Gaste kan Huis 2 met 4 slaapkamers bespreek of Huis 3 met 2 slaapkamers. Die huise het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke kombuisie is toegerus met 'n stoof of induksieplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en 10MB WiFi is beskikbaar in die huise.

Braaigeriewe word voorsien en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Gaste kan die Greytown's Mosqu besoek, asook die Shri Vishnu Mandir Tempel, of die heuwels rondom die dorp om die Boesmantekeninge te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R74, Whinstone Farm, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R74, Whinstone Farm, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9355cadcc515cbb9f1860e3fd204aa33671f654765ff494708e062589eb134c86904b2baba54bd838a28c993db1c6049744a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) Off the R74 Whinstone Farm 3250 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.047746341564 30.54901055795
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za