Breederiviervallei Akkommodasie by Whipstock Gasteplaas | LekkeSlaap
+52

Whipstock Gasteplaas

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Whipstock Gasteplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het vir n paar dae heerlik ontspan op die plaas. Natalie het ons bederf met vars gebakte brood en heerlike konfyt. Mike het raad gegee met die visvang poging. Ons sal beslis weer die plekkie besoek.

Whipstock Gasteplaas's terugvoer

Baie dankie Johan.

Whipstock Gasteplaas
Inge S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Inge S
Saam met vriende

Dit was 'n baie koue plek met basiese geriewe.

Die Winterfeld huis was baie koud gewees. Die kombuisware was vuil en moes eers gewas en potte geskuur word om te kan gebruik. Die geyser was nie vroegtydig aangesit sodat warm water beskikbaar is nie. Ons het weens die koue elkeen 'n kombers saamgebring, wat 'n goeie besluit was aangesien die beddegoed op die beddens baie oud en onvoldoende was.Die huis kort beslis restourasiewerk.

Sandra V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra V
Saam met vriende

Nie 'n ideale winter wegbreek nie.

Ons het gebly in Rietvlei Cottage gedurende wintertyd en dit was bitterlik koud binne die cottage. Die kaggel is klein en maak nie die plek warm nie. Grootste probleem is dat die venster in die solder moet oopstaan as jy die kaggel aansteek of die gaste bo word oorval deur kaggel rook. Geen elektriese "plugs" in solderkamers nie. Pluspunt is dat die geyser groot genoeg is vir meer as 6 mense, die kombuis goed toegerus is en die uitsig baie mooi is.

Whipstock Gasteplaas's terugvoer

Hi Sandra, am so pleased that you enjoyed your stay. thank-you for the lovely review, you are most welcome to visit in summer.
Regards
Whipstock management team

Whipstock Gasteplaas
Marian S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian S

Beautiful facilities in beautiful valley.

Whipstock was perfect for our group of 17 - a family get together. Gail and Dennis accommodated our specific needs. We had a wonderful time.

Nicol D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verwagtinge is oortref.

Lieflike kothuis(Rietvlei) is privaat, het 'n pragtige uitsig en is volledig toegerus en het 'n lekker kaggel in die voorkamer.

Careen L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen L
Saam met vriende

‘n Wonderlike belewenis in 'n rustige, mooie omgewing!

Ons was twee persone wat gedurende die week by Whipstock tuisgegaan het. Ons het in die Winterfield Cottage gebly. Die ligging was perfek. Dis direk langs die onthaal gedeelte en ‘n klipgooi van die hoofhuis af. Ons was twee dames en die twee aparte slaapkamers was ideaal vir ons. Die huisie was gerieflik en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gestap en die omgewing is asemrowend mooi. Die Boesmanskloof-staproete tot by die poele was die hoogtepunt van ons verblyf. Die weer was heerlik bedags en koud soggens en saans, maar ons kon tog een aand buite braai en verder was die kaggel binne die huisie fantasties. Ek sal hierdie plek en area ten sterkste aanbeveel indien jy na rustigheid en die natuurskoon wil wegbreek. Dit was nooit nodig om die huisie te sluit of enige persoonlike items weg te bêre nie. Ons was twee dames wat ten alle tye op enige plek op die plaas of die area rondom baie veilig gevoel het.

Karla H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kuier.

Baie lekker atmosfeer, vriendelike gashere en baie verwelkomend. Die onthaalarea is lieflik. Sal beslis weer kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing stay.

Very nice atmosphere, friendly hosts who are very welcoming. The entertainment rooms are lovely. Would definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Martha Elizabeth K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Elizabeth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemelse rustigheid in die skone natuur gepaardgaande met puik gasvryheid en vrymoedige gebruik van fasiliteite.

Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en maak tyd vir gaste. Die eenheid en area is baie netjies en goed toegerus. Ek beveel dit met vrymoedigheid aan.

Charles G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Kamer was heelwat kleiner as wat ons verwag het.

Cori E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cori E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou gehad het.

Whipstock is net ver genoeg vanaf Kaapstad, Gail en Dennis was baie vriendelik en behulpsaam. Die omgewing was pragtig, rustig, netjies en baie veilig. Ons het die geskiedenis van die plaas baie geniet en wardeer. Die ontbyt was ekstra lekker, ek dink dit was omdat ons gesien het waar die eiers vandaan kom (ons het Dennis raakgeloop met 'n mandjie eiers) en ons het van Gail se uitstekende konfyt gekoop om huis toe te neem.

Juli V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V

Vrede vir jou gemoed, warmte vir jou lyf aan die voetpunt van die berg, gemaklike skoon beddens - kos vir jou siel.

Gale die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Dennis haar man het interessante stories om te vertel. Skapies in die nag hou mens geselskap. 'n Knetterende kaggelvuur hou jou warm. Wonderlike bergroetes hou jou besig deur die dag. Ek en my studenteseun het die omgewing baie geniet. Die plaas se ligging is wonderlik. Naby Mcgregor met baie staproetes, wonderlike fauna en flora. So in ons kraal. Heelwat om daar te doen. Sal baie graag weer wil gaan.

Wiltrud F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiltrud F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige omgewing en baie rustig.

As jy wil rus, gaan gerus na Whipstock! Maar dan is daar ook soveel vir 'n meer aktiewe gesin om te doen. Dit is regtig die ideale plek om te gaan vir alle omstandighede.

Linda H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Gesin met tieners

Great family accommodation with fantastic fireplace!

Great rooms with cosy common area with fantastic fireplace. Great family destination to explore the surrounding area.

Dorien R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dorien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweek.

Die kombuis kan 'n bietjie beter toegerus word.

Lourens P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P
Gesin met klein kinders

Rustig, wegbreek van die stad.

Aangename ondervinding, vriendelike mense en baie rustige atmosfeer. Ideaal as jy die stad wil ontglip.

Danielle J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis was pragtig. Wou dit net huistoe geneem het.

Die verblyf te Whipstock was pragtig. Die kothuis was netjies en skoon en alles wat nodig was was binne-in. Het dit geniet om op die landgoed te gaan rondloop en het die omgewing geniet. Was by die "donkey sanctuary" en dit het 'n groot indruk op my gemaak. Dalk net 'n TV in die eenheid self. Daar is blykbaar een in die herehuis, maar dit was te koud om soontoe te loop.

Tory E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tory E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a awesome time. Can greatly recommend this accommodation.

We stayed at the barn. A very cozy, beautifully furnished cottage with glorious views of the farmlands and the surrounding mountains. Excellent accommodation.

Christopher V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher V
Enkelreisiger

Rustig en vol vrede!

Soos die Engelse sal sê: "Rustic and off the beaten track". Ek was baie beïndruk met my hartbeeshuisie se skoonheid en netheid. Laastens was die ou wit Victoriaanse bad beslis 'n wenner!

Helene L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en mooi meubels!

Rustig in 'n mooi omgewing.

Robyn F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was beautiful, but cold.

The cosy fireplace made up for it!

Christo P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location. Super friendly hosts and great value for money!

Owners went the extra mile to make to welcome us and make us feel at home. Farm has stunning river and dam for short walks with scenic background.

Lize M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Gesin met klein kinders

Lieflike wegbreek na die stilte van 'n bekoorlike plaas.

Die gashere, Gail en Dennis, verstaan presies wat die balans tussen gasvryheid, vriendelikheid en privaatheid tydens so 'n wegbreek naweek moet wees. Ons het die commons room veral ideaal vir ons doeleindes gevind - jy kon lekker gesellig saam met ander gaste om die kaggel (of televisie) kuier maar na jou kamer koers kies indien jy alleen wou wees.

Penna O - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penna O
Saam met vriende

Was baie lekker, genoeg warm water.

Kuiervertrek is 'n wenner, veral as dit 'n groep is wat saam kuier en mekaar ken. Hulle moet dalk voorraad in kombuise van eenhede nagaan en aanvul. Sal enigiemand aanbeveel om daarheen te gaan.

Jenny V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny V
Gesin met tieners

Tranquil, relaxing farm stay.

Lovely, well appointed, clean cottages. Nice beds and linen. Friendly hosts and our dogs were allowed. We enjoyed our stay and will return.

Johan S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Definitief die moeite werd!

Baie oulike plek. Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer was baie netjies en skoon.

Karla V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As mens wil rus en bietjie rondloop in die veld, is hierdie 'n goeie plekkie om dit te doen.

Alhoewel die wind stormsterkte gewaai het vir ses dae, was dit 'n heerlike en rustige omgewing. Die huisie (Rietvlei) waarin ons gebly het, was oulik, maar die kombuisie het meer gereedskap gekort. Dis baie rustig en naby aan Robertson en natuurlik die pragtige Boesmanskloof staproete wat 'n belewenis was. Die gasheer en gasvrou het hulle baie goed van hul taak gekwyt en ek sal die plek weer besoek.

Irene V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

'n Lekker plaaservaring met verrassings!

Ons is gasvry ontvang! Gail en Dennis was baie hulpvaardig. Ek sal volgende keer LekkeSlaap eerste kontak. Dankie, Rene en Chris!

Andrew F - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew F
Gesin met klein kinders

Quaint, relaxed getaway

Our hosts Gail and Dennis were warm and friendly. Our accommodation was simple, clean and comfortable. Breakfast was a feast! The farm is quaint and begs to be explored... I would certainly return.

Christine R - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut een groot RUS, met wonderlike gasheer en vrou.

Enigste probleem met bespreking, was dat Lekkeslaap nie presies geweet het waarvoor ons bespreek het nie. Selfsorg en nie BB. Verder fantasties!!

Marieta V - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Saam met vriende

Beautiful place and surroundings, friendly hosts

Relaxed atmosphere, rooms are clean, and everything that you need is provided.

Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whipstock Guest Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzkxYmNlLTVmODctNDBlMS05ZDE5LTU0NjZiMmZjZmE2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Whipstock Guest Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.989514498154 19.752098321915
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za