Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whiptail Cosy Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Whiptail-laan 118, Newlands East, Durban, 4037, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whiptail Cosy Nest bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Newlands East, Noord van Durban en sowat 17,3 km van die middestad af. Die gastehuis is 18 km vanaf uShaka Marine World en Durban se strandfront.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die ander 2 kamers deel 'n badkamer. Die Deluxe-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het ingeboude kaste en 'n yskassie. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n yskassie.

Ontbyt en aandete is opsioneel en die gastehuis bied 'n toegeruste gemeenskaplike kombuis waarvan gaste gebruik kan maak. Badhanddoeke en toiletware word voorsien en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die gastehuis is 11,3 km vanaf die Moses Mabhida Stadion en die Suncoast Casino is 13 km weg. Daar is verskeie winkelsentrums soos die Gateway Theatre of Shopping, The Pavilion, Westwood Shopping Centre en die Galleria Mall in die omgewing.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Whiptail-laan 118, Newlands East, Durban, 4037, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Whiptail-laan 118, Newlands East, Durban, 4037, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhOFAV53XqE5KNpiWFyugvSb2dOryn90YKwhYgDiL6EAlGeEzDu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 118 Whiptail Avenue Newlands East 4037 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -29.77531361241 30.972684017791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem