Whispering Palm Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Whispering Palm Gastehuis is in die dorpie Nababeep 20 km van Springbok af.

Die gastehuis het 4 individueel versierde kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Ander geriewe in die kamer sluit ingeboude kaste, 'n spieëltafel, waaier, verwarmer en koffie- en teemaakgeriewe in. Ontbyt word by die tariewe ingesluit.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel, TV en goed toegeruste kombuis. Die braai-area is onderdak en het stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n swembad in die agterplaas.

Die gastehuis het 'n alarmstelsel en 'n ruim parkeer-area met sluithekke wat snags goed belig word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whispering Palm Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false