Sonskynkus Akkommodasie by Whispering Pines | LekkeSlaap
+16
+16

Whispering Pines

Selfsorg
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whispering Pines Plaas , Van Stadens Kloofpas, Uitenhage, 6002, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Whispering Pines is rustieke selfsorg-plaasverblyf, 27,9 km vanaf Uitenhage en 40,5 km buite Port Elizabeth. Gaste kan voetslaan in die Lady’s Slipper-berge en die Van Stadens Kloof of die strande net 'n entjie verder besoek.

Verblyf is beskikbaar in 2 privaat kamers in 'n plaashuis, waar die eienaar ook woon. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis, sitarea en 'n badkamer met 'n bad en stort. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien.

Die verblyf bied 'n vriendelike en rustige atmosfeer en troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Daar is 'n kat, hond, hase en donkies op die perseel. Woodridge College en Preparatory School is 7,6 km van die verblyf af en Jeffreysbaai is 47,2 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Whispering Pines Plaas , Van Stadens Kloofpas, Uitenhage, 6002, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Sonskynkus Oos-Kaap
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whispering Pines Plaas , Van Stadens Kloofpas, Uitenhage, 6002, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe7093b56c5aaec2036bb77fa9bea4cc4c2198970bcd04a2a75956b1223157adae723d72251de850522a2beb00fe7a4030c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (plek vir 2) Whispering Pines Farm Van Stadens Gorge Road 6002 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.891281531307 25.224374811276
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za